Wednesday, July 11, 2012

Message from some Kearsney grandparents

Kearsney Kollege-koor, ons wil julle alle sukses met hulle deelname aan die kompetisie toewens – mag julle heel bo eindig in die afdelings waarin julle kompeteer!  

Baie dankie vir die daaglikse verslag oor die jong manne se bedrywighede. Ons geniet dit om te lees en te sien hoe hulle die toer geniet.  
Groete van Jan en Tertia van Aswegen.
(Trotse Oupa en Ouma van Ruben en oud-koorlid Benjamin)

(It is lovely to have a message in Bernard and Bonita's first language:) )
Thanks for the good wishes Mr and Mrs van Aswegen

No comments:

Post a Comment